Wandel Joernaal (Strepe)
R255.00
Wil jy graag
- ‘n Volhoubare gewoonte van tyd in God se Woord ontwikkel?
- Seker maak dat dit wat jy in daardie tyd leer so impakvol en prakties as moontlik is vir jou allerdaagse lewe?
- Groei in die geestelike disiplines van gebed en Bybel studie?
Dan is die Wandel Joernaal vir jou?
Handige kenmerke hieronder
18 in stock
Handige kenmerke sluit in:
- ‘n Eenvoudige benadering tot Bybelstudie en volledige verduidelik vir maklike gebruik.
- ‘n Daaglikse 2- bladsy uitleg wat jou lei deur jou tyd in God se Woord.
- Opskrifte wat jou sal help om aan te wend wat jy leer.
- ‘n Seksie waar jy gebedsversoeke of jou gebede kan vasvang.
- ‘n Handige index waar jy ‘n rekord kan hou van watter verse jy gelees het op watter datum, sodat jy maklik weer daarna kan terug verwys.
Niks is meer onontbeerlik tot jou groei as gelowige as tyd…eerstehandse, suiwere tyd in God se Woord nie (1 Pet 2 v 2). Niks is meer noodsaaklik vir jou volwassenheid as Christen nie, omdat die Woord met met Sy skerp, lewendige krag elke aspek van jou lewe aanspreek (Heb 4 v 12). God se Woord is 100% noodsaaklik as jyeffektief wil wees in die najaag en uitleef van God se roeping en doel in jou lewens (2 Tim 3 v 16 – 17) – en ek weet jy wil wees!
Die Wandel Joernaal is ontwerp om jou te inspireer tot n dieper en meer volhoubare daaglikse wandel in God se woord.
Onthou, hierdie joernaal is die perfekte metgesel vir my 5 dag epos kursus, genaamd “Dwell”, en dis ook ‘n perfekte gesekenk vir enige iemand wat dieper met Jesus wil wandel.
Additional information
| Weight | 0.400 kg |
|---|
You must be logged in to post a review.






Reviews
There are no reviews yet.